Winnie Lightner

Winnie Lightner
Geboortenaam Winifred Josephine Reeves
Geboorte (1899-09-17)17 September 1899
Sterfte 5 Maart 1971 (op 71)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Winnie Lightner (17 September 1899 – 5 Maart 1971) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Life of the Party (1930), Manhattan Parade (1931), Side Show (1931), en Dancing Lady (1933).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy